Laerskool Boerefort
© Laerskool Boerefort

Oud Boeries

Paul Willemse:

Speel huidiglik rugby vir Frankryk.

Nanique Stevens:

Player of the Match – Wing Defence of the Boababs

Mia Lundt:

Youth Dance Company of Tshwane – Ons eie oud-Boerie, Mia Lundt, is te sien in die spogproduksie van Cinderella wat opgevoer word in die Staatsteater vanaf 24 tot 26 November 2023. Kaartjies word gekoop by Webtickets en daar is ‘n spesiale feetjie-partytjie Saterdag tydens die 11:00 vertoning! (Sien foto aangeheg, sien onder advertensie van Cinderella produksie)

Talitha van der Walt:

Baie geluk aan oud-Boerie, Talitha van der Walt, wat verkies is tot HTS John Vorster se JV raad 2023/4.

Nokus Chipumuro:

was gekies as VLR lid vir 2024 by Hoërskool Montana. Ons is baie trots op haar en weet dat sy haar beste altyd sal gee in alles wat sy doen.